Versierings / Dekor
Ons hou voorraad aan van 'n groot reeks tema partytjieware om
jou partytjietafel mee te versier. Ook beskikbaar is ballonne,
polystyrene letters en nommers sowel as banniere en plekmatjies
in jou tema wat verpersoonlik kan word met 'n foto van die
verjaardagmaatjie en bewoording van jou keuse.