Om rond te bel en te ry van
die een plek na die ander om alles te kry wat nodig is om 'n lekker
vet-pret partytjie te hou, kan enige mens se geduld én sak 'n knou gee.
Nou kan jy al jou partytjie benodigdhede
vir enige partytjie op een plek kry! Definitief die beste waarde vir geld in die Vaaldriehoek.
Ons het produkte vir kinderpartytjies, ooievaarstees, henne
partytjies en volwasse partytjies. Enige iets van
tafelversierings, dekor, maskers, hoede, pruike en speelgoed.
Ons vul ook ballonne met helium.
Besoek gerus ons winkel in die
Tharina Sentrum, Opperman Straat, Vaalpark.
Alle nie-bederfbare
produkte kan landswyd gepos/gekoerier word.